Genesis 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Jakob het na Sukkot+ weggetrek, en hy het vir hom ’n huis gebou, en vir sy troppe het hy skuilings gemaak.+ Daarom het hy die plek Sukkot genoem.
17 En Jakob het na Sukkot+ weggetrek, en hy het vir hom ’n huis gebou, en vir sy troppe het hy skuilings gemaak.+ Daarom het hy die plek Sukkot genoem.