-
Eksodus 1:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 Hierop het die vroedvroue vir Farao gesê: “Omdat die Hebreeuse vroue nie soos die Egiptiese vroue is nie. Omdat hulle sterk is, het hulle reeds geboorte gegee voordat die vroedvrou by hulle kan kom.”
-