Eksodus 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:7 Die Wagtoring,2009/3/1, bl. 15 2003/7/1, bl. 19
7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+