-
Eksodus 4:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Steek jou hand uit en gryp dit aan die stert.” Toe het hy sy hand uitgesteek en dit gegryp, en dit het ’n staf in sy palm geword.
-