Eksodus 4:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En Moses het Aäron al die woorde meegedeel van Jehovah, wat hom gestuur het,+ en al die tekens wat hy hom beveel het om te doen.+
28 En Moses het Aäron al die woorde meegedeel van Jehovah, wat hom gestuur het,+ en al die tekens wat hy hom beveel het om te doen.+