Eksodus 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Daarna het Moses en Aäron gegaan en al die ouer manne van die kinders van Israel versamel.+