Eksodus 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En ek sal julle beslis in die land bring waaromtrent ek my hand in ’n eed+ opgehef het om dit aan Abraham, Isak en Jakob te gee; en ek sal dit inderdaad aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:8 Die Wagtoring,2012/10/15, bl. 24-25
8 En ek sal julle beslis in die land bring waaromtrent ek my hand in ’n eed+ opgehef het om dit aan Abraham, Isak en Jakob te gee; en ek sal dit inderdaad aan julle as ’n besitting gee.+ Ek is Jehovah.’”+