Eksodus 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar Jehovah het voortgegaan om met Moses en Aäron te praat en om deur hulle die bevel uit te vaardig aan die kinders van Israel en aan Farao, Egipte se koning, om die kinders van Israel uit Egipteland uit te lei.+
13 Maar Jehovah het voortgegaan om met Moses en Aäron te praat en om deur hulle die bevel uit te vaardig aan die kinders van Israel en aan Farao, Egipte se koning, om die kinders van Israel uit Egipteland uit te lei.+