Eksodus 9:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het Moses vir hom gesê: “Sodra ek uit die stad uitgaan, sal ek my hande na Jehovah uitstrek.+ Die donderslae sal ophou en die hael sal nie meer val nie, sodat u kan weet dat die aarde aan Jehovah behoort.+
29 Toe het Moses vir hom gesê: “Sodra ek uit die stad uitgaan, sal ek my hande na Jehovah uitstrek.+ Die donderslae sal ophou en die hael sal nie meer val nie, sodat u kan weet dat die aarde aan Jehovah behoort.+