Eksodus 9:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Moses het toe uit die stad uitgegaan, weg van Farao af, en sy hande na Jehovah uitgestrek, en die donderslae en die hael het begin ophou, en reën het nie meer op die aarde neergestort nie.+
33 Moses het toe uit die stad uitgegaan, weg van Farao af, en sy hande na Jehovah uitgestrek, en die donderslae en die hael het begin ophou, en reën het nie meer op die aarde neergestort nie.+