-
Eksodus 12:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 “‘En dié dag moet vir julle as ’n gedagtenis dien, en julle moet dit in al julle geslagte as ’n fees vir Jehovah vier. As ’n insetting tot onbepaalde tyd moet julle dit vier.
-