Eksodus 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die Egiptenaars het hulle agternagesit, en al die strydwaperde van Farao en sy ruiters+ en sy krygsmag het hulle ingehaal terwyl hulle in hulle kamp by die see was, by Pi-Hagirot voor Baäl-Sefon.+
9 En die Egiptenaars het hulle agternagesit, en al die strydwaperde van Farao en sy ruiters+ en sy krygsmag het hulle ingehaal terwyl hulle in hulle kamp by die see was, by Pi-Hagirot voor Baäl-Sefon.+