Eksodus 16:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Later het hulle van Elim vertrek,+ en die hele vergadering van die kinders van Israel het uiteindelik in die wildernis Sin gekom,+ wat tussen Elim en Siʹnai lê, op die vyftiende dag van die tweede maand ná hulle uittog uit Egipteland.
16 Later het hulle van Elim vertrek,+ en die hele vergadering van die kinders van Israel het uiteindelik in die wildernis Sin gekom,+ wat tussen Elim en Siʹnai lê, op die vyftiende dag van die tweede maand ná hulle uittog uit Egipteland.