Eksodus 16:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En die kinders van Israel het die manna veertig jaar lank geëet,+ totdat hulle in ’n bewoonde land gekom het.+ Hulle het die manna geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.+
35 En die kinders van Israel het die manna veertig jaar lank geëet,+ totdat hulle in ’n bewoonde land gekom het.+ Hulle het die manna geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.+