Eksodus 23:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “En ek sal jou grens vasstel van die Rooi See af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier;+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle beslis voor jou uit verdryf.+
31 “En ek sal jou grens vasstel van die Rooi See af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier;+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle beslis voor jou uit verdryf.+