Eksodus 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En jy moet lissies van blou weefgaring aan die rand van die een tentdoek aan die einde van die reeks maak; en jy moet dieselfde doen aan die rand van die buitenste tentdoek by die ander plek waar hulle saamgevoeg word.+
4 En jy moet lissies van blou weefgaring aan die rand van die een tentdoek aan die einde van die reeks maak; en jy moet dieselfde doen aan die rand van die buitenste tentdoek by die ander plek waar hulle saamgevoeg word.+