Eksodus 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 So is dit ook vir die noordekant in die lengte: die behangsels is vir ’n lengte van honderd el, en sy twintig pilare en hulle twintig voetstukke is van koper; die penne van die pilare en hulle verbindingstukke is van silwer.+
11 So is dit ook vir die noordekant in die lengte: die behangsels is vir ’n lengte van honderd el, en sy twintig pilare en hulle twintig voetstukke is van koper; die penne van die pilare en hulle verbindingstukke is van silwer.+