Eksodus 28:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En jy moet die Urim+ en die Tummim in die borsstuk van regspraak sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan; en Aäron moet voortdurend die regspraak+ van die kinders van Israel op sy hart dra voor Jehovah.
30 En jy moet die Urim+ en die Tummim in die borsstuk van regspraak sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan; en Aäron moet voortdurend die regspraak+ van die kinders van Israel op sy hart dra voor Jehovah.