Eksodus 29:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dan moet jy die klere neem+ en vir Aäron die kleed en die moulose oorkleed van die efod en die efod en die borsstuk aantrek, en jy moet dit styf om hom vasbind met die gordel van die efod.+
5 Dan moet jy die klere neem+ en vir Aäron die kleed en die moulose oorkleed van die efod en die efod en die borsstuk aantrek, en jy moet dit styf om hom vasbind met die gordel van die efod.+