Eksodus 31:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het. Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 31:18 “Hele Skrif”, bl. 10 Die Wagtoring,1987/6/15, bl. 5
18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.