Eksodus 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Moses het vir Jehovah gesê: “Kyk, u sê vir my: ‘Laat hierdie volk optrek’, maar u het my nie laat weet wie u saam met my sal stuur nie. Ook het u gesê: ‘Ek ken jou by name,+ en jy het ook guns in my oë gevind.’
12 En Moses het vir Jehovah gesê: “Kyk, u sê vir my: ‘Laat hierdie volk optrek’, maar u het my nie laat weet wie u saam met my sal stuur nie. Ook het u gesê: ‘Ek ken jou by name,+ en jy het ook guns in my oë gevind.’