Eksodus 34:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Die fees van die ongesuurde koeke moet jy hou.+ Jy moet sewe dae lank ongesuurde koeke eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want in die maand Abib het jy uit Egipte uitgetrek.
18 “Die fees van die ongesuurde koeke moet jy hou.+ Jy moet sewe dae lank ongesuurde koeke eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want in die maand Abib het jy uit Egipte uitgetrek.