Levitikus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die priester moet ’n deel van die graanoffer aflig as ’n gedenkdeel+ daarvan en moet dit op die altaar laat rook, as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+
9 En die priester moet ’n deel van die graanoffer aflig as ’n gedenkdeel+ daarvan en moet dit op die altaar laat rook, as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+