-
Levitikus 10:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Daarna het Moses vir Aäron en vir Eleaʹsar en Iʹtamar, sy ander seuns, gesê: “Julle mag julle kop nie onversorg laat+ en julle klere nie skeur nie, sodat julle nie sterf nie en sodat hy nie verontwaardig raak teenoor die hele vergadering nie;+ maar julle broers van die hele huis van Israel sal huil oor die brand, wat Jehovah laat brand het.
-