Levitikus 14:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 En hy moet die sederhout en die hisop+ en die karmosynrooi stof en die lewende voël neem en dit doop in die bloed van die voël wat doodgemaak is en in die lopende water, en hy moet dit sewe keer+ na die huis toe spat.+
51 En hy moet die sederhout en die hisop+ en die karmosynrooi stof en die lewende voël neem en dit doop in die bloed van die voël wat doodgemaak is en in die lopende water, en hy moet dit sewe keer+ na die huis toe spat.+