13 “‘Wat enige man van die kinders van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat tydens die jag ’n wilde dier of ’n voël vang wat geëet mag word, hy moet in dié geval die bloed daarvan uitgiet+ en dit met stof bedek.+