15 Wat enige siel betref wat ’n dier eet wat doodgegaan het of iets wat deur ’n wilde dier verskeur is+—hetsy ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling—hy moet in dié geval sy klere was en in water bad en sal tot die aand toe onrein wees;+ en hy sal rein wees.