Levitikus 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hy mag egter nie inkom naby die voorhangsel nie,+ en hy mag nie nader kom na die altaar nie,+ want daar is ’n gebrek aan hom;+ en hy mag nie my heiligdom ontheilig nie,+ want ek is Jehovah wat hulle heilig.’”+
23 Hy mag egter nie inkom naby die voorhangsel nie,+ en hy mag nie nader kom na die altaar nie,+ want daar is ’n gebrek aan hom;+ en hy mag nie my heiligdom ontheilig nie,+ want ek is Jehovah wat hulle heilig.’”+