Levitikus 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En in die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet jy die horing wat ’n harde klank het, laat blaas;+ op die versoendag+ moet julle in julle hele land die horing laat blaas.
9 En in die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet jy die horing wat ’n harde klank het, laat blaas;+ op die versoendag+ moet julle in julle hele land die horing laat blaas.