Levitikus 26:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En tog sal ek ten spyte van dit alles, terwyl hulle in die land van hulle vyande bly, hulle beslis nie verwerp+ of hulle verafsku+ sodat ek hulle sal uitroei, dat ek my verbond+ met hulle sal verbreek nie; want ek is Jehovah hulle God.
44 En tog sal ek ten spyte van dit alles, terwyl hulle in die land van hulle vyande bly, hulle beslis nie verwerp+ of hulle verafsku+ sodat ek hulle sal uitroei, dat ek my verbond+ met hulle sal verbreek nie; want ek is Jehovah hulle God.