Levitikus 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “‘En as ’n man sy huis heilig as iets heiligs aan Jehovah, dan moet die priester die waarde daarvan bepaal, of dit goed of sleg is.+ Volgens die waarde wat die priester daarvoor bepaal, soveel moet dit kos.
14 “‘En as ’n man sy huis heilig as iets heiligs aan Jehovah, dan moet die priester die waarde daarvan bepaal, of dit goed of sleg is.+ Volgens die waarde wat die priester daarvoor bepaal, soveel moet dit kos.