Numeri 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘En die Nasireʹër moet die kop van sy Nasireʹërskap by die ingang van die tent van samekoms skeer,+ en hy moet die hare van die kop van sy Nasireʹërskap neem en dit op die vuur sit wat onder die gemeenskapsoffer is.
18 “‘En die Nasireʹër moet die kop van sy Nasireʹërskap by die ingang van die tent van samekoms skeer,+ en hy moet die hare van die kop van sy Nasireʹërskap neem en dit op die vuur sit wat onder die gemeenskapsoffer is.