Numeri 11:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het Moses gesê: “Die volk onder wie ek is, is seshonderdduisend man+ te voet, en tog het u, ja u, gesê: ‘Vleis sal ek vir hulle gee, en hulle sal beslis ’n hele maand lank eet’!
21 Toe het Moses gesê: “Die volk onder wie ek is, is seshonderdduisend man+ te voet, en tog het u, ja u, gesê: ‘Vleis sal ek vir hulle gee, en hulle sal beslis ’n hele maand lank eet’!