Numeri 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Mond tot mond praat ek met hom,+ en toon so vir hom dinge, en nie deur raaisels nie;+ en hy aanskou die voorkoms van Jehovah.+ Waarom het julle dan nie gevrees om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”+
8 Mond tot mond praat ek met hom,+ en toon so vir hom dinge, en nie deur raaisels nie;+ en hy aanskou die voorkoms van Jehovah.+ Waarom het julle dan nie gevrees om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”+