24 dan moet die hele vergadering, as dit ver van die oë van die vergadering onopsetlik gedoen is, een jong bul bring as ’n brandoffer vir ’n rustige geur aan Jehovah, en die graanoffer en die drankoffer wat daarby behoort volgens die gebruiklike prosedure,+ en een boklam as ’n sondoffer.+