11 En dít behoort aan jou: die bydrae+ van hulle gawe saam met al die beweegoffers+ van die kinders van Israel. Ek het dit aan jou en jou seuns en jou dogters saam met jou gegee,+ as ’n toegewese deel tot onbepaalde tyd. Elkeen in jou huis wat rein is, mag dit eet.+