Numeri 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Sihon het Israel nie toegelaat om deur sy gebied te trek nie,+ maar Sihon het al sy manskappe versamel en Israel in die wildernis tegemoetgetrek, en hy het by Jahas+ gekom en teen Israel begin veg.
23 En Sihon het Israel nie toegelaat om deur sy gebied te trek nie,+ maar Sihon het al sy manskappe versamel en Israel in die wildernis tegemoetgetrek, en hy het by Jahas+ gekom en teen Israel begin veg.