Numeri 21:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land beslis in jou hand gee;+ en jy moet met hom doen net soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.”+
34 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land beslis in jou hand gee;+ en jy moet met hom doen net soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.”+