Numeri 23:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het Balak vir Biʹleam gesê: “Kom tog asseblief. Laat ek jou na nog ’n ander plek neem. Miskien sal dit reg wees in die oë van die ware God sodat jy hom daarvandaan beslis vir my sal vervloek.”+
27 Toe het Balak vir Biʹleam gesê: “Kom tog asseblief. Laat ek jou na nog ’n ander plek neem. Miskien sal dit reg wees in die oë van die ware God sodat jy hom daarvandaan beslis vir my sal vervloek.”+