Numeri 31:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En behalwe die ander wat hulle omgebring het, het hulle ook die konings van Miʹdian doodgemaak, naamlik Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba, die vyf konings van Miʹdian;+ en hulle het Biʹleam,+ die seun van Beor, met die swaard doodgemaak.
8 En behalwe die ander wat hulle omgebring het, het hulle ook die konings van Miʹdian doodgemaak, naamlik Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba, die vyf konings van Miʹdian;+ en hulle het Biʹleam,+ die seun van Beor, met die swaard doodgemaak.