Deuteronomium 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+