Deuteronomium 5:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “En Jehovah het die stem van julle woorde gehoor toe julle met my gepraat het, en Jehovah het vir my gesê: ‘Ek het die stem van die woorde van hierdie volk gehoor, wat hulle vir jou gesê het. Hulle het goed gedoen in alles wat hulle gesê het.+
28 “En Jehovah het die stem van julle woorde gehoor toe julle met my gepraat het, en Jehovah het vir my gesê: ‘Ek het die stem van die woorde van hierdie volk gehoor, wat hulle vir jou gesê het. Hulle het goed gedoen in alles wat hulle gesê het.+