Deuteronomium 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:7 Die Wagtoring,1996/12/1, bl. 30
7 “Dink daaraan: Moenie vergeet hoe jy Jehovah jou God in die wildernis vertoorn het nie.+ Van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah.+