29 En die Leviet,+ omdat hy geen deel of erfdeel saam met jou het nie, en die inwonende vreemdeling+ en die vaderlose seun en die weduwee,+ wat in jou poorte is, moet kom, en hulle moet eet en versadig word; sodat Jehovah jou God jou kan seën+ in al die werk+ van jou hand wat jy sal doen.