Deuteronomium 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie.
14 “Jy mag die grensbakens van jou medemens nie verskuif+ wanneer die voorouers die grense vasgestel het in jou erfdeel wat jy sal beërf in die land wat Jehovah jou God aan jou gee om dit in besit te neem nie.