Deuteronomium 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En wie is die man wat aan ’n vrou verloof geraak het en haar nie geneem het nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer,+ sodat hy nie in die geveg sterf en ’n ander man haar neem nie.’
7 En wie is die man wat aan ’n vrou verloof geraak het en haar nie geneem het nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer,+ sodat hy nie in die geveg sterf en ’n ander man haar neem nie.’