4 sal haar eerste eienaar wat haar weggestuur het, haar nie weer mag terugneem om sy vrou te word nadat sy verontreinig is nie;+ want dit is iets verfoeiliks voor Jehovah, en jy mag die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfenis gee, nie laat sondig nie.