Deuteronomium 28:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Jou bul sal voor jou oë geslag word—maar jy sal niks daarvan eet nie. Jou esel sal voor jou aangesig weggeroof word—maar dit sal nie na jou terugkeer nie. Jou skape sal aan jou vyande gegee word—maar jy sal geen redder hê nie.+
31 Jou bul sal voor jou oë geslag word—maar jy sal niks daarvan eet nie. Jou esel sal voor jou aangesig weggeroof word—maar dit sal nie na jou terugkeer nie. Jou skape sal aan jou vyande gegee word—maar jy sal geen redder hê nie.+