Deuteronomium 28:57 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 selfs teenoor haar nageboorte wat tussen haar bene uitkom en teenoor haar kinders wat sy gebaar het,+ want sy sal hulle in die geheim eet by gebrek aan alles weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte sal insluit.+
57 selfs teenoor haar nageboorte wat tussen haar bene uitkom en teenoor haar kinders wat sy gebaar het,+ want sy sal hulle in die geheim eet by gebrek aan alles weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou poorte sal insluit.+