Deuteronomium 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: “Julle het alles gesien wat Jehovah voor julle oë in Egipteland aan Farao en al sy knegte en sy hele land gedoen het,+
2 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: “Julle het alles gesien wat Jehovah voor julle oë in Egipteland aan Farao en al sy knegte en sy hele land gedoen het,+